Japtrap-aandetes

ebook

By Jenny Kay

cover image of Japtrap-aandetes

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die meeste mense is te besig om ure by groente- en vrugtemarkte, en delikatessewinkels te spandeer en dan nog 'n paar uur in die dombuis te staan om spyskaarte en maaltye uit te dink wat hul gesinne sal geniet. Indien daar tyd is, word daar na die naaste supermark gejaag en 'n paar items gekoop om veiling, maar vervelige, alledaagse maaltye voor te berei. Indien jou gesin nie so gelukkig is nie, is dit kitskos. Hierdie soort maaltye is vol MNG en onversadigde vetsure en laat jou baie skuldig voel! Daar moet tog een of ander manier wees waarop 'n mens 'n kompromie kan aangaan. Japtrap-aandetes is dalk net die aantwoord.

Bobaaskokke Jenny Kay en Elinor Storkey verduidelik hoe maklik, vinnige maaltye waaroor jou gesin mal gaan wees, woorberei kan word. Die geheim is beplanning en organisasie. Al wat jy nodig het, is die regte toebehore en toerusting, 'n goed georganiseerde, vol spens (alles word in hierdie boek bespreek) en hierdie versameling van resepte. Dit gaan voel asof jy 'n wedergeboorte in die kombuis ondergaan het! Die boek bevat hoofstukke oor hoender, beesvleis, varkvleis, lamsvleis, vis, pizza en pasta, geregte vir vegetariƫr en bygeregte.

Japtrap-aandetes