Akademiese geletterdheid

ebook Riglyne vir akademiese skryfwerk

By E Lubbe

cover image of Akademiese geletterdheid

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Akademiese geletterdheid is noodsaaklik vir akademiese prestasie. Daar word van studente verwag om 'n verskeidenheid akademiese tekste met begrip te lees. Studente moet ook hulle eie argumente kan konstrueer en hulle kritiese denkvermoƫ in die vorm van 'n akademiese teks aan 'n leser illustreer. Akademiese geletterdheid beteken dat studente as onafhanklike akademiese skrywers kan funksioneer wat navorsing op 'n gestruktureerde, goed geformuleerde en logiese wyse kan weergee.

In hierdie handboek word studente nie net toegerus met kennis en vaardighede om die genre van akademiese skryfwerk te begryp nie; die samestelling van die boek kan ook meehelp dat studente onafhanklike beoefenaars van hierdie genre word.

Akademiese geletterdheid