Toegepaste Taalkunde in Afrikaans

ebook

By WAM Carstens

cover image of Toegepaste Taalkunde in Afrikaans

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die eerste omvattende boek oor hierdie onderwerp in Afrikaans. In hierdie opsig is dit ʾn baanbrekerswerk wat op die boekrak behoort te wees van veral akademici en vakkundiges, maar ook ander wat in taalkunde in Afrikaans belangstel. Aan die hand van 38 hoofstukke deur 53 skrywers (verteenwoordigend van universiteite in Suid-Afrika, asook ʾn aantal buitelandse medewerkers) word met die hulp van Afrikaanse voorbeelde toegelig hoe die toegepaste taalkunde uit ʾn Afrikaanse vertrekpunt benader kan word. Die hoofstukke wissel van wat toegepaste taalkunde as terrein inhou (hoofstuk 1) tot hoofstukke oor taaltoetsing, die onderrig van lees en skryf, rekenaargesteunde taalonderrig, taalbeplanning, meertaligheid, SA Gebaretaal, vertaling, tolkwerk, teksredaksie, terminologie, kindertaal, onomastiek tot linguistiese landskap, en andere. Die verskeidenheid is groot.

Toegepaste Taalkunde in Afrikaans