Kruidjie Roer My

ebook Die antieke helingskuns van die Karoo-veld

By Antoinette Pienaar

cover image of Kruidjie Roer My

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Toe Antoinette Pienaar, Afrikaanse sangeres en aktrise,die eerste keer staan voor oom Johannes Willemse,legendariese Griekwa-heler, sê hy: "Hier kom Juffrounou eers aan!"Want toe het oom Johannes al byna veertig jaar lankdrome gekry van die vrou met die rooi bakkie aan wie hysy kennis sou oordra. Kennis wat terug tot in die antiekeverskiet van oupa na kleinseun aangegee is.Ná sewe jaar se vakleerlingskap volg hierdie boek oorwat Karoo-kruie vir jou kan doen. Hoe dit jou kan roer—want in oom Johannes se benadering kort nie net jouliggaam heling nie, jou gees word saam gedokter.In Kruidjie roer my hoor 'n mens die warm stem vanAntoinette soos duisende luisteraars na haar gewilde rubriekVrydagmiddae op RSG dit ken: vol begrip en deernis,altyd met 'n staaltjie en boweal die ruimhartige mededelingvan haar kennis en oom Johannes se wysheid.'n Boek vol mooi name, soos kokkoromoniet, rooivergeetwortelsen louhout. En met 'n weelde aan foto's, stories, raaden indekse is dit 'n familieboek vir blaai, lees en naslaan.

"Antoinette Pienaar het gedurende die jare negentig in mylewe in gekruie. Haar Karoo-menswees het my geroer, enek het gevoel ... die volk moet hierdie vrou hoor! 'Kruiekraai koning' het die RSG-luggolwe in 2003 getref, en vandaar het ons net van krag tot krag gekraai. Kruidjie roer myis nie 'n mediese gids nie maar 'n harts-gids. Alles kom uitAntoinette se hart uit. Volg dit en jy sal haar heling ervaar." —Amore Bekker, aanbieder van Tjailatyd Vrydagmiddae opRSG, waartydens "Kruie kraai koning" uitgesaai word.

Kruidjie Roer My