Want liefde maak lig

ebook

By Helena Hugo

cover image of Want liefde maak lig

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Sy voer 'n voortdurende stryd met haar liggaam en swak selfbeeld. Kan 'n nuutgevonde liefde haar leer om haarself te aanvaar soos Jesus elke mens liefhet en ons aanvaar?In Want liefde maak lig vertel die bekroonde skrywer, Helena Hugo, Isabelle Karsten se aangrypende verhaal. Isa is 'n aantreklike 35-jarige vrou van Florida Heuwels in Johannesburg wat haar lewe lank met 'n innerlike seer worstel—alles toe te skryf aan die enorme 160 kilogram wat sy weeg. Sedert haar ouers se dood is Isa van haarself afhanklik en is sy die persoonlike assistent van Johan Steyl, senior advokaat en oudkollega van haar pa. Toe sy seun, Johan junior, en die man op wie sy van kleins af heimlik verlief is, uit Amerika terugkeer en die aakligste aanmerkings oor haar voorkoms maak, bedank sy haar werk. Sy kry 'n pos by haar kollega, Amanda Nolte, se gemeente. Daar ontmoet sy die frisgeboude jeugpredikant, Adam Wiese, wat van haar hou en haar begin uitneem. Maar sy vertrou hom nie en dink hy kry haar net jammer. Sal Isa en Adam hul probleme kan oorkom, of sal die geraamtes in haar kas in die pad van ware geluk kom? Helena se uitstekende skryftalent en vermoĆ« om 'n storie op 'n aangrypende wyse te vertel, maak hierdie 'n moet-lees boek vir elke fiksieliefhebber en sal die leser meesleur en boei tot aan die einde.

Want liefde maak lig