Gideon se geskenk

ebook Wanneer liefde 'n hart verander

By Karen Kingsbury

cover image of Gideon se geskenk

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Een Kersfees, lank terug, het Groot Big Earl Gibson die drie dinge wat vir hom die kosbaarste was, verloor—sy vrou en twee dogters. Gebroke en kwaad vir God en die wêreld, beland hy op straat. Gideon, 'n sewe-jarige dogtertjie met leukemie, is vasbeslote om uit te reik na Earl en hom te laat glimlag. Die geharde Earl is ewe vasbeslote om haar weg te stoot. Sy besluit daar en dan dat sy al haar geld gaan spaar om vir Earl 'n Kersgeskenk te koop. Dit kos 'n wonderwerk om Earl te help om uiteindelik die ware betekenis van Kersfees te begryp. Dit is eers dan dat hy vir Gideon kan dankie sê met 'n kosbare geskenk van sy eie—'n geskenk wat sy en Gideon se lewens vir altyd sal verander.

Gideon se geskenk