Die 4 X 4 Safari Kookboek

ebook Meer as 180 nuwe resepte en 30 volkleur-fotograwe

By Rita van Dyk

cover image of Die 4 X 4 Safari Kookboek

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die 4 x 4 Safari Kookboek is 'n nuwe versameling heerlike resepte vir die 4x4-entoesias. Dit volg in die suksesvolle voetspore van sy voorganger, Die 4x4 Kookboek wat talle kere herdruk is. Soos met die vorige boek, voorsien hierdie boek in alle Afrika-kampeerders se behoeftes, aangesien die fasiliteite en bestanddele nie altyd beskikbaar is nie. As jy 'n groentjie op die gebied van bos-safari's is, het hierdie boek ook 'n afdeling oor beplanning en voorbereiding en ook 'n herinner-lysie om seker te maak dat jy 'n suksesvolle eerste ekspedisie beplan.Die 4x4 Safari Kookboek bevat meer as 180 maklike resepte, wat alles vanaf ontbyte en voorgeregte tot heerlike brode en nageregte insluit. Al die resepte is spesifiek aangepas om buitelug-kookkuns oor 'n oop braaivuur te vervolmaak. Hierdie pragtige boek bevat volkleur-foto's regdeur.

Die 4 X 4 Safari Kookboek