Die Verhaal van Lewe & Die Omgewing

ebook n Afrika-perspektief

By Jo van As

cover image of Die Verhaal van Lewe & Die Omgewing

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

Die Verhaal van Lewe & die Omgewing – 'n Afrika-perspektief handeloor die brose wonder van lewe. Dit is 'n viering van die Aarde se ryke,wonderlike verskeidenheid – die spesies, bevolkings, gemeenskappe enekostelsels wat ons omring – en van die natuur se veerkragtigheid. Ditvertel van die drie hoofekostelsels: varswater, oseane en land, en al dielewe wat hulle in en om Afrika onderhou. Dit bespreek evolusie en dieeindeloos vertakkende boom van lewe; hoe stelsels werk, hoe bevolkingstoeneem en afneem, en hoe al die elemente van lewe op mekaar inwerk.En dit vertel die verhaal van die oorsprong van die mens in Afrika,en hoe ons tot moderne mense ontwikkel het. Die boek waarsku teenons menslike invloed op die planeet en die vinnige klimaatsveranderingwat dit aanhelp, asook teen massiewe oorbenutting en die uitputtingvan hulpbronne. Die boek gaan ook oor verantwoordelike beplanningen bestuur van ons omgewing en natuurlike hulpbronne om skade teherstel en volhoubaarheid te verseker. Dit is die verhaal van lewe en dieomgewing in Afrika.

Die Verhaal van Lewe & Die Omgewing