Voëls van Eenderse Vere

ebook

By Susan Long

cover image of Voëls van Eenderse Vere

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...

'n Innemende verhaal in rym oor 'n pragtige AfricanGrey-pappegaai, Nebukadnesar die Derde, en syonwaarskynlike speelmaat, Belinda die hommelby.Nebukadnesar woon diep in die oerwoud van Afrika. Hy wordkleurvol in die lewe geroep wanneer hy sy vlerke sprei om te vlieg,en sodoende sy pragtige veredos tentoonstel soos hy saam met sygeveerde vriende deur die lug sweef en duik. Maar elke diertjiemoet 'n spesiale speelmaat hê! Belinda die by is Nebukadnesar segoeie maat en na 'n dag se harde werk, speel hulle heerlik saamwegkruipertjie in die oerwoud. Na hulle lekker gelag en nog lekkerdersaam gespeel het, kry elkeen vir hulle 'n lêplekkie in 'n tamaaie ouboom en maak gereed vir 'n goeie nagrus. Claire Norden se bekendeillustrasiestyl is helder en vrolik en hou bekoring in vir jonger lesers.

Voëls van Eenderse Vere