'n Fontein voor ons deur

ebook

By Marita van der Vyver

cover image of 'n Fontein voor ons deur

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
'n Dekade of wat gelede het Marita van der Vyver soos 'n wafferse prinses van 'n verre land deur Frankryk gereis en 'n vreeslik verleidelike padda leer ken. Omdat sy so graag in sprokies wil glo, het sy gehoop dat as sy hierdie slim padda soen, hy in 'n prins gaan verander. Dis mos hoe sprokies werk. En wat gebeur toe? Saam met haar prins sit sy huis op in 'n Franse dorpie. Hulle gaan woon in 'n ou kliphuis in Rue de l'église – Kerkstraat. Dáároor skryf sy in In die hart van ons huis. En wat gebeur nou? Hulle trek. En nie waarheen nie . . . Na 'n plek wat bekend staan as Plek van die Paddas. 'n Fontein voor ons deur is 'n reeks stories oor 'n verhuising – 'n Franse verhuising! Maar dit is dan eintlik stories oor dit wat die hart vasmaak aan 'n huis en sy mense; ook dit waarvan jy jou moet losmaak as jy verhuis. En daardie dinge wat altyd met jou saamtrek. Een ding is seker: Of dit nou in Kerkstraat of Paddastraat is, soos Marita van der Vyver dit sien, bly die lewe 'n fontein bruisend met verrassings.
'n Fontein voor ons deur