Catharina

ebook

By Jeanette Ferreira

cover image of Catharina

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In die laat winter van 1836 word Lang Hans van Rensburg se hele trek deur Sochangana uitgemoor. Maar die gerugte wil dit hê dat twee kinders aan die moordnag ontkom het. Byna vyftig jaar later trek Catharina saam met haar vader uit op die winterjag in die Laeveld. Dis onbekende spore wat sy hier teëkom. Dis ook in hierdie winter dat Afrika-dolos en Boeresiener saampraat en haar ver uit die pad uit stoot: oor Barberton se delwerye, deur die runderpes en die groot droogte, oor die transportryerspad tussen Delagoabaai en die ou Transvaal, en kort voor die Tweede Vryheidsoorlog uitbreek en die Steinaeker's Horse toeslaan, terug na die Olifantsjag se westelike oewer. Maar telkens koers die pad terug na die nag van die moord op die Van Rensburgtrek. En daar is liefde en ander bloed op die spel. 'n Diep menslike en epiese sage wat afspeel teen die agtergrond van die Laeveld van die 19de eeu, en die Anglo-Boereoorlog.
Catharina