Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman

ebook

By Herman Charles Bosman

cover image of Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hierdie versameling bevat die beste verhale en humor van Bosman, nou ook in Afrikaans vertaal deur die bekroonde Afrikaanse digter, Johann de Lange. Sterlig op die veld bevat 23 van Bosman se beste stories. Dit sluit klassieke Oom Schalk-stories in soos "Die pad na Mafeking", "Die Rooinek" en "Makapan se grotte", en ook Voorkamerstories soos "Skoolkonsert" en "Geboortesertifikaat". En in beroemde stories soos "'n Boere-Rip van Winkel" en "'n Ou Transvaalse verhaal" hoor ons die stem van die skrywer wat met self-ironie die kuns van die storieverteller bepeins. Die herken-blues bevat 29 stukke wat strek oor Bosman se hele loopbaan, van skoolseungrappe tot die laaste lag. Soos Bosman self gesĂȘ het, was hy bekend vir die humor wat in al sy werk te vinde was en wat hom so gewild gemaak het onder sy lojale lesers. Hierdie versameling sluit bekende juwele soos "In die skadu van die withaak", "'n Bekkersdal-marathon" en "'n Besoek aan Blikkiesdorp" in, waarin sy satiriese ironie in volle swang is, tot 'n aantal essays wat nog nie voorheen in 'n bundel versamel is nie wat hom ewig as een Suid-Afrika se gemoedelikste kommentators bevestig.
Die beste verhale en humor van Herman Charles Bosman