Die Einde van verslawing

ebook

By Dr Volker Hitzeroth

cover image of Die Einde van verslawing

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Sonder om verslaafdes te verdoem verskaf Dr. Hitzertoth en Dr. Kramer praktiese en toepaslike raad. Die einde van verslawing gee advies en inligting oor verslawing. Hierdie boek belig die feit dat drank- en dwelmmisbruik nie noodwendig te doen het met swakheid nie, maar dat dit 'n komplekse interaksie is van biologiese, psigologiese en sosiale faktore. Die boek sal vir sowel verslaafdes as hul gesinne en vriende van groot waarde wees.
Die Einde van verslawing