Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Max is portier by Strubenhof Hospitaal. Hy is onlangs gediagsoneer met obsessief-kompulsiewe gedrag, waaroor hy baie selfbewus is. Die enigste manier om beter te word, sê sy terapeut, is om portier te word, by 'n hospitaal . . . En so begin 'n heel nuwe lewe vir Max – tussen eksentrieke pasiënte en nog meer eksentrieke personeel . . . 'n Splinternuwe roman deur die skrywer van die blitsverkopers Kroes en Die val van die dice.