Die SAW in die Grensoorlog

ebook 1966-1989

By Leopold Scholtz

cover image of Die SAW in die Grensoorlog

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Wat was die oorsake van die Grensoorlog, hoe dié stryd verloop en wie het dit gewen? Die militêre historikus Leopold Scholtz bied die eerste omvattende blik in meer as twintig jaar op die Suid-Afrikaanse Weermag (SAW) se rol in dié oorlog. Belangrike inligting uit gedeklassifiseerde dokumente – onder meer van die SAW en die Staatveiligheidsraad – werp nuwe lig op die regering se oogmerke in Angola en die destydse Suidwes, die SAW se strategie en die oorgrensoperasies in Angola. Onderhoude met hooggeplaaste SAW-offisiere en oudsoldate se aangrypende vertellings dra by tot die volledigste beeld tot nog toe van operasies en veldslae soos Cassinga, Savannah, Reindeer, Sceptic, Protea, Moduler en Cuito Cuanavale. Navorsing uit die Kubaanse argiewe is ook betrek. Scholtz bied vars perspektiewe op jare lange strydpunte, onder meer oor wat by Cuito Cuanavale gebeur het. Deur te vra wat elke party se doelwitte met die oorlog was en of dit bereik is, antwoord hy die omstrede vraag: Wie het die oorlog gewen?
Die SAW in die Grensoorlog