Die windvanger

ebook

By Breyten Breytenbach

cover image of Die windvanger

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die windvanger was Breytenbach se eerste bundel nuwe verse sedert die publikasie van sy Papierblom in 1998 (dit was onder die naam Jan Afrika), wat in 1999 met die Hertzogprys bekroon is. Hier vind die leser weer gedigte oor temas soos reis, tyd, liefde, dood. Maar veral weer, en méér, die kwelling oor die doeltreffendheid van die woord, soos in die gedig "New York, 12 September 2001": 'sal enige gedig eendag iewers ooit genoeg gewig mag hê /om 'n handskrif te laat wat praat van val en vergeet ...' En teen die einde van die bundel: 'En wat sal ek sê het ek geleer, behalwe om met woorde /te speel tot aan die uur van my dood?' Die windvanger is in 2008 bekroon met die Hertzogprys, W.A. Hofmeyr-prys, die UJ-prys en die Protea-prys vir poësie.
Die windvanger