Eindstryd

ebook

By Willie Esterhuyse

cover image of Eindstryd

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie Esterhuyse. DiƩ vertroulike gesprekke in Engeland was nie net deurslaggewend in die begin van onderhandelinge en die uiteindelike oorgang nie; dit was ook die begin van 'n onwaarskynlike, maar durende, vriendskap tussen 'n Stellenbosse professor met 'n Broederbond-agtergrond en 'n vurige jong aktivis en latere President. Merkwaardige anekdotes en 'n persoonlike aanslag gee 'n vars, soms onthutsende blik op bekende Suid-Afrikaanse leiers. Daar is ook fassinerende inligting oor geheime tronkgesprekke met Nelson Mandela, strategiƫ vanuit PW Botha se situasiekamer, en hoe die Intelligensiediens die land van grootskaalse geweld probeer "red" het deur in die skaakspel tussen die partye in te gryp. Die skrywer gee 'n verantwoorde uiteensetting van die metode van nie-amptelike ontmoetings, waar leiers nie hul onverbiddelike openbare standpunte hoef te handhaaf nie. Hy sluit af met 'n uitgesproke en reguit analise van die stand van die Suid-Afrikaanse staat vandag.
Eindstryd