Ena Murray Omnibus 22

ebook

By Ena Murray

cover image of Ena Murray Omnibus 22

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die hoofkarakter van 'n Vrou soos Salome is die liefling-ster van die sangverhoog. Maar die joernalis Jaco Retief sien 'n weerloosheid in dié Salome Truter. Impulsief nooi hy haar vir ete, en ontdek dan dat daar agter die openbare beeld 'n oneindige hartseer skuil.In Twee paaie na Khuana kan Anel Bredenkamp nie verstaan waarom twéé mans skielik so gretig is om haar Bosveldplasie te koop nie. Eindelik staan sy alleen in hierdie onheilspellende boswêreld waarin nie net die twee geheimsinnige mans nie maar ook verwoede buffels, gewetenlose wilddiewe en 'n "vroulike duiwel" 'n sinistere rol speel.In Verwonde jare spat Daniël Pohl se wêreld aan skerwe met die verskyning van 'n skokkende nuusberig: 'n middeljarige man in 'n silwergrys Mercedes het op straat 'n onwelvoeglike voorstel aan 'n vrou gedoen. Toe sy weier, het hy haar baba in sy stootwaentjie doodgery en weggejaag. Daniël het presies só 'n motor, en hy's dieselfde middag opgemerk in die omgewing waar die voorval plaasgevind het...
Ena Murray Omnibus 22