Geheim van die Erongoberge

ebook

By Magdaleen Viviers

cover image of Geheim van die Erongoberge

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Simoné van der Walt is vasbeslote om uit te kom by die Erongoberge in Namibië waar haar broer in 'n vliegtuigongeluk was. Daarom dat sy en haar verloofde, Tertius, 'n "safarivlug" saam met Wim Beukes onderneem. Maar gou kom hulle agter dat daar meer onder die oppervlak skuil as wat voorgegee word. Want Wim is safarileier op versoek van Charl Taljaard. En Charl is nét so vasbeslote om by die Erongoberge uit te kom.Simoné besef gou dat Wim, wat haar so terg en treiter, haar hartsnare roer. En toe die blondekop Ilse eers by hulle aansluit, besef Simoné sy's in die moeilikheid. Want Ilse ontstel haar, en sy wat Simoné is, is veronderstel om op trou te staan!Boonop bewaar die Erongoberge 'n geheim wat hulle almal se lewens onherroeplik sal verander...
Geheim van die Erongoberge