'n Hap van die appel

ebook

By Kristel Loots

cover image of 'n Hap van die appel

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Maxie van der Merwe is van die lipstiek-en-stiletto-generasie. Sy was 'n Facebook-flerrie van formaat, en 'n groot feminis, maar toe ontmoet sy vir vervelige Gustav. En al is sy nie 'n domestic goddess se watsenaam nie, wil sy vreeslik graag trou, al vandat sy ontdek het daar is kinders wat 'n ma én 'n pa het. Want na 'n pa verlang sy met haar hele hart. Wanneer Maxie se politikus-ma haar New York toe pos saam met 'n spin doctor omdat Gustav, 'n rugbyskeidsregter, die hele land in die skande gesteek het, voel sy hoe die Facebook-flerrie in haar weer wakker word en haar Jimmy Choo's aantrek. Maar New York is snikheet warm, daar's 'n stalker oorkant haar woonstel en sy voel soos 'n valerige muffin tussen al die blinkversierde New Yorkse cupcakes.Haar ma kom op besoek en Maxie leer skokkende dinge oor die pa wat sy nooit geken het nie. Hy is dalk nader as wat sy kon droom . . . En wat van die man met die groot hande en die sagtheid in sy oë – gaan hy Gustav se plek langs haar kom vol staan? En gaan sy ooit tyd hê om genoeg happe van hierdie groot appel te neem?
'n Hap van die appel