Hartstog op see

ebook

By Malene Breytenbach

cover image of Hartstog op see

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Nuweling-skeepsverpleegster Justine was allermins op 'n manvang-missie toe sy die pos op die luukseskip die Moon Goddess aanvaar het. Sy wil 'n bietjie die wêreld sien en interessante mense ontmoet – en, as sy eerlik is, ontsnap van haar dokter-eks, Jacques. Maar wat gebeur sodra sy aan boord stap? Dis net mans oral: die sexy Griekse eerste-offisier George Klopas, vrolike offisier Jim Sylvester, wat dadelik 'n ogie op haar het, die gladde Ierse dobbelaar Pat O'Neil, en haar belangrikste pasiënt, sir Geoffrey Percy en sy snobistiese familie wat saam reis. Natuurlik is daar ook die onweerstaanbare hoofdokter, Ruben Barnard, maar hy is heeltemal onbeskikbaar. Al is dit ook juis hý wat Justine bevriend en haar hart so vinnig laat klop . . . Spoedig is Justine betrokke in die mengelmoes verhoudings wat op so 'n vakansieskip kan ontstaan. Daar's mans wat vra om met haar te trou, skimme uit haar verlede wat hoogs onverwags opdaag, en boonop lastige passasiers wat links en regs verlief raak op mediese personeel. Dit alles teen die romantiese agtergrond van 'n Mediterreense skeepsvaart. Hoe gaan Justine se hart dit hou?
Hartstog op see