Kwansuis

ebook

By Piet van Rooyen

cover image of Kwansuis

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Kwansuis beteken "kamma", "kastig" of "oënskynlik". Die gedigte in hierdie bundel is ryk aan metafore en bevat dikwels 'n speelse element wat die leser verras laat. Die rol van die natuur en die onderliggende primordialiteit wat daarmee saamgaan is waarskynlik die belangrikste kenmerk van die gedigte. Temas sluit in die (naderende) dood, bedreiginge, verhoudings, die sprokiesagtige, die mitologiese en die filosofiese. Piet van Rooyen is vir sy romans met die CNA-prys en die M-Net-prys vir Letterkunde bekroon. Kwansuis is sy vierde digbundel.
Kwansuis