Man van lig en skadu

ebook

By Schalkie van Wyk

cover image of Man van lig en skadu

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Op die partytjie van haar baas se bedorwe dogter, Nicolette, ontmoet Petri Auckamp een aand 'n man wat so vas en sterk soos 'n boom blyk te wees. Hougard Reyneke red haar meer as een maal uit 'n moeilike situasie en laat haar hart beslis vinniger klop. Maar hy is klaarblyklik verloof aan Nicolette. En boonop is daar Ian Olivier, die jong prokureursklerk wat vlerksleep by Petri. Houghard is 'n man van lig en skadu vir Petri. Een oomblik skerts hy met die sorgvryheid van die jeug en dan vlug die lig uit sy oë en word hy 'n man van donker geheime. . .
Man van lig en skadu