Met koffer en kaart

ebook

By Helena Gunter

cover image of Met koffer en kaart

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Langs 'n stormrivier skop 'n vrou haar hoĆ«hak Bally-skoene uit, want sekere situasies moet kaalvoet aangedurf word. 'n Ander vrou (deur die geliefde versaak) dwaal mymerend in 'n Klein-Karoo-dorp totdat 'n naaldekoker haar pad versper. Op 'n plakkaat In 'n Londense moltreinstasie vra 'n wildtuinleeu: "Want to shift your boundaries?" En nooi dan: "Come to Africa." Die reis lei ook na 'n buurt waar antie Bybie-hulle dalk nie tuis is nie, want dis All Pay en die kinders het 'n skroppietjie vir die dag gekry. Daar word oor grense heen verken, en die reisiger staan telkens uitgelewer, want die terrein is ongewoon en die gekoesterde bagasie en bekende roete geld nie. Die verhale – ironies en nie sonder humor nie – kleur komplekse menseverhoudinge met menslikheid en deurleefde kennis in. Knap verweef en terselfdertyd toeganklik.
Met koffer en kaart