Ontdek jou sielskrag

ebook

By Dr. Hennie J. de Villiers

cover image of Ontdek jou sielskrag

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Dreig probleme om jou te oorweldig? Is jy in 'n geldkrisis, is jou huwelik op die rotse, of stamp jy voortdurend kop met 'n kollega? In die spirituele sielkunde is die uitgangspunt dat jy van nature toegerus is om hierdie probleme te oorkom. Hierdie boek help jou om die sielskrag te ontdek wat jou in staat sal stel om:
  • insig in jouself en ander te kry
  • vrede te maak met die teenstrydighede in jouself en ander
  • die betekenis van jou lewe te ontdek en uit te leef
  • lief te wees vir jouself, ander en jou omgewing
  • al jou probleme, bekommernisse en struikelblokke te oorkom.
  • Ontdek jou sielskrag