Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 12 Eerste Addisionele Taal

ebook Piekfyn Afrikaans

By Riens Vosloo

cover image of Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 12 Eerste Addisionele Taal

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Piekfyn Afrikaans Graad 12 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes van die KABV vir Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke gids ondersteun die onderwyser se taak deur
  • beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan;
  • 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite;
  • te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind;
  • 'n wye verskeidenheid fiksie- en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas;
  • 'n formele assesseringsprogram, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse en formele assessering voor te stel;
  • aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaans-onderwyser in te sluit vir die onderwyserslêer; en
  • memorandums vir die voorbeeldvraestelle te voorsien.
  • Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 12 Eerste Addisionele Taal