Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Huistaal

ebook Piekfyn Afrikaans

By Henk Viljoen

cover image of Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Huistaal

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Piekfyn Afrikaans Graad 7 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die Nasionale Kurrikulum- en Assesseringbeleidsverklaring vir graad 7, Huistaal. Hierdie onderwysersgids ondersteun die onderwyser se onderrigtaak deur
  • te fokus op kommunikatiewe, teksgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind
  • gepaste inhoud en kontekste, en ʼn wye verskeidenheid tekssoorte aan te bied volgens eietydse temas, en integrering oor die kurrikulum heen spontaan te bewerkstellig
  • bruikbare werkskedules vir elke module, asook riglyne vir lesbeplanning en klaskamerpraktyk te voorsien
  • ʼn omvattende formele assesseringsprogram vir graad 8, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering te voorsien
  • beplanning en verslaghouding te vergemaklik deur die taalvaardighede, inhoud en toepaslike assessering by elke aktiwiteit aan te toon
  • ʼn volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook riglyne, wenke en prosedures vir leeraktiwiteite in afdelings soos Pitkos en In ʼn neutedop. Ons weet die Piekfyn-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om skool te hou!
  • Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 7 Huistaal