Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Eerste Addisionele Taal

ebook Piekfyn Afrikaans

By Riens Vosloo

cover image of Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Eerste Addisionele Taal

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Uiteindelik! 'n Reeks wat aan al die vereistes van die KABV voldoen! Piekfyn Afrikaans Graad 8 se Leerderboek en Onderwysersgids is saamgestel volgens die vereistes vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal. Hierdie unieke onderwysersgids ondersteun die onderwyser se taak deur beplanning en voorbereiding tot die minimum te beperk – elke module het sy eie onderrig-, leer- en assesseringsplan; 'n volledige antwoordsleutel vir elke module te voorsien, asook ritse riglyne, wenke, prosedures en prosesse vir leeraktiwiteite; volledige memorandums vir al die voorbeeldvraestelle te voorsien; te fokus op kommunikatiewe, teks- en prosesgebaseerde benaderings wat onderrig en leer funksioneel en kreatief in die klaskamer laat plaasvind; 'n wye verskeidenheid fiksie en niefiksietekste aan te bied volgens eietydse temas; 'n formele assesseringsprogram vir graad 8, asook verskeie metodes en instrumente vir daaglikse assessering voor te stel; en aanvullende hulp- en ondersteuningsmateriaal vir administratiewe en organisatoriese take van die Afrikaansonderwyser, asook 'n groot verskeidenheid volkleur plakkate in te sluit op die CD vir die onderwyserslêer en onderrigdoeleindes. Ons weet die Piekfyn Afrikaans-reeks gaan die onderwyser sommer weer lus maak om Afrikaans te onderrig.
Piekfyn Afrikaans Onderwysersgids Graad 8 Eerste Addisionele Taal