Plante kan praat

ebook

By Jeanne Goosen

cover image of Plante kan praat

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Oplaas weer 'n kortverhaalbundel (van sowat vyftien verhale) deur die veelsydige en bekroonde skrywer, Jeanne Goosen. Plante kan praat beskryf opnuut die gryse voorstedelikheid van Parow in verhale soos "Spokie Snygans maak sy buiging" en "Lemoenboom", maar tegelykertyd roep Goosen ook 'n ander wêreld op: waar dooie siele met mekaar kommunikeer, waar Lubbert Das tuinier word vir 'n hertogin, en plante - nes woorde en musiek - uiteindelik al balsem vir die droefheid en ontgogeling van ons bestaan is
Plante kan praat