Saartjie se dagboek (#17)

ebook Saartjie

By Bettie Naudé

cover image of Saartjie se dagboek (#17)

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Saartjie het ekstra geld nodig en besluit sy en haar vriendinne moet hul eie tydskrif begin. Sy beplan om sommer self die meeste van die skryfwerk doen, want sy kry mos gewoonlik omtrent volpunte vir haar opstelle. Die rabbedoe se boetie skop 'n rugbybal by 'n kwaai oom se erf in en sy moet dit gaan haal voor die oubaas die bal in repies opsny. Sy ontmoet twee oumense wat met 'n hartseer geheim saamlewe en besluit op die daad sy gaan iets doen om hulle te help. Intussen moet sy egter ook nog kophou wanneer twee seuns gelyktydig beenaf op haar raak! Saans voordat sy gaan slaap, skryf ons heldin in haar nuwe dagboek oor wat alles gedurende die dag met haar gebeur het. Hierdie gewoonte help haar uiteindelik om groot geluk in ander se lewens te bring.
Saartjie se dagboek (#17)