Schalkie van Wyk Keur 6

ebook

By Schalkie van Wyk

cover image of Schalkie van Wyk Keur 6

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In Die kroonprins van Kaiserburg loop Gretha Wolmarans op Blumenstrauss 'n aantreklike vreemdling raak, en sy raak op hom verlief. Maar Friedrich Falkenstein is nog nie gereed om sy hart vir liefde oop te maak nie, want hoe kan hy 'n meisie sy liefde bied as hy steeds 'n "optelkind" is wat nie weet wie sy ouers is nie? Aan die einde van die reƫnboog vertel die opwindende verhaal van Annemarie de Villiers, welgestelde Boeremeisie uit die Kaapkolonie, wat die onstuimige Boererepublieke besoek om haar vermiste broer te probeer opspoor. Sy raak betrokke by 'n "Engelse offisier" . . . maar is hy wie hy voorgee om te wees? In Kammaland van liefde begin Leonie van Breda 'n nuwe lewe op Heidedal, in tant Heidi se imposante woning. Sy probeer van haar verlede ontsnap, maar hier ontmoet sy drie mense wat haar toekoms in die holtes van hul hande hou.
Schalkie van Wyk Keur 6