Siegfried

ebook

By Willem Anker

cover image of Siegfried

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Siegfried Landman is iets in die dertigs. Sy lewe lank het hy saam met sy pa op 'n afgeleë plaas iewers in die Karoo gewoon. Maar dan, op 'n dag, sterf sy pa, en moet Siegfried maak soos sy pa hom al die jare laat oefen het: gaan haal Wilhelm Smit (jare lank al 'n bywoner op hulle plaas) en gaan Kaap toe, na oom Bert Fischer, sy enigste oorlewende familielid naas sy ma, wat 'n meermin is in die see. Dit word 'n magiese reis, wat begin met 'n besoek aan 'n boeregesin op nog 'n afgeleë plaas in die Karoo en amper eindig by Georg Fafnir, sirkusbaas met 'n voorliefde vir die teatrale. 'n Verstommende, meesleurende roman - 'n verhaal wat voortsnel tot 'n onafwendbare einde. 'n Kosbare toevoeging tot die huidige Afrikaanse boekmilieu.
Siegfried