Sondag van die silwersee

ebook

By Maretha Maartens

cover image of Sondag van die silwersee

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Farah Olivier aanvaar 'n pos as kuns- en dansonderwyseres by 'n privaatskool in Somerset-Wes, maar wanneer sy aanmeld, is daar nie 'n mens in sig nie. Want die skool was net 'n verneukspul. Vyf dae later weet die 22-jarige Farah hoe dit voel om die ma van twee tieners en 'n laatlam te wees. Sy moes noodgedwonge die pos as au pair vat. Maar Farah voel self nog kind. Padgee is egter nie 'n opsie nie. As dit nie vir haar buurman se seun, Alexander Meiring was nie, sou sy verlore wees. Sy is heel tevrede met die stand van sake – tot die Sondag saam met Alexander en die kinders teen 'n silwer see . . .
Sondag van die silwersee