Sushi en sjampanje

ebook

By Kristel Loots

cover image of Sushi en sjampanje

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Jacki loer skelm na trourokke, maar sy's nie desperaat nie, nooit! Wanneer sy en Pulani Facebook inspan om haar verloofde (en baas) Gary te ontbloot vir die flippen fake wat hy is, raak sake lelik. Nou sit Jacki sonder iemand om te cuddle, sonder 'n werk en sonder 'n bed. Tamatiestraat. Haar ma het kinders by dosyne en is te weird vir woorde, en haar broer wil Gary donner, maar dit gaan Jacki nie help nie. En die poste wat in die koerant geadverteer word, is nie geskik vir 'n meisie wat darem half en half ordentlik is nie. Toe 'n verruklike man met Einstein-hare haar 'n werk aanbied, vermoed sy daar's 'n ding in die drinkwater. 'n Musikant in 'n tux wat funky vioolmusiek maak, is 'n alte mooie ding, maar Jacki self sing vreeslik vals en pas nie in by die hemelse musiek wat Giovanni Ignacio Mancini uit sy Stradivarius tower nie. Sy wil op 'n hoƫ noot leef, maar dit voel vir haar of sy heeltemal van haar wysie af is. Want nie alleen maak Giovanni musiek wat 'n standbeeld sal meevoer nie, hy kan ook 'n vrou behoorlik vasvat en van haar voete af soen . . .
Sushi en sjampanje