Vegter en balling

ebook Boereoorlog-ervarings van veldkornet Charles von Maltitz

By Chris Schoeman

cover image of Vegter en balling

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hoe moet dit voel om vir maande, selfs jare, van jou familie geskei te wees en geen idee te hê of jy jou plaas en jou land ooit weer sal sien nie? Nadat hy in die Brandwaterkom gevange geneem is, is veldkornet Charles von Maltitz in die Groenpunt- en Simonstad-krygsgevangenekamp en later in Trichinopoly in Indië aangehou. Sy lot was soortgelyk aan dié van duisende ander burgers wat gedurende die Anglo-Boereoorlog na kampe op St. Helena, Ceylon, Bermuda en elders gestuur is. Sy dagboek, nou vir die eerste keer gepubliseer, skets 'n boeiende beeld van die lewe as ''n Boerekrygsgevangene. Dit vertel van die fisieke ontberings en emosionele swaarkry tot die dinge wat hom en sy makkers deurgedra het. Daar is siekte en dood, ontrouheid – ook van Boervroue en medegevangenes – en selfs gewaagde ontsnappingspogings. Sy raak waarnemings en skerp insig bied 'n unieke blik op die alledaagse lewe in die kampe, maar ook op die onderstrominge soos die konflik tussen pro-Britse Boere en die onversetlikes. Tussendeur sorg Charles se besondere humorsin vir talle kostelike beskrywings.
Vegter en balling