Verbeel jou dis somer

ebook

By Abraham H. de Vries

cover image of Verbeel jou dis somer

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
De Vries se nuwe bundel sluit aan by sy ernstiger werk (bv Nag van die Clown, Tot verhaal kom). Hier is sy hooftemas weer die onbegrypbaarheid van dinge en die weemoed van menswees – en dis daardie gevoel van weemoed wat die leser bybly na die lees van hierdie verhale. Die verhale gaan oor gewone mense en is eg menslik, soos die sensitiewe beeld van die ou straatskoonmaker wat sy werk verloor in "Ode aan 'n ou man wie se strate oor hom treur". In 'n verhaal soos "Winternag"is dit die subtiele uitbeelding van emosionele geweld in 'n verhouding; in "Storm" gaan dit oor tot eksterne geweld. Geweld word in die bundel 'n metafoor vir morele verval, 'n spieëlbeeld van die aftakeling van die mens vanweë die geestelike aanslag in watter vorm ookal. Verhale wat onthutsend én liries is.
Verbeel jou dis somer