Vuur op die horison

ebook

By Engela van Rooyen

cover image of Vuur op die horison

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Vuur op die horison is 'n meesleurende roman wat strek van 1846 tot 1903, met die Anglo-Boereoorlog as brandpunt. Generasies en kontinente word omspan: die leser word meegevoer na o.m. die Suid-Afrikaanse goud- en diamantvelde, Victoriaanse Engeland, Matabeleland, Portugal, die eilande van Indië en selfs die barre vlaktes van Argentinië. Nog meer onvergeetlik as die drama en verskrikking van oorlog is die krakters wat Engela van Rooyen geskep het – mense wie se lewensloop die leser aangryp en enduit betrek, filmiese karakters soos die aartsaantreklike Frans Viljoen uit die vooraanstaande Viljoens van Grootverlangen; Gerrie die onverskrokke Boeremeisie; Michael Dalmain, adellike Britse erfgenaam wat op verskroeide aarde leer liefhê; wispelturige Memorie met haar houvas op mans; wyse, toegewyde Mmeme; onbeholpe Ingenaas, wie se omgee vir sy "liefkentjies" alles oorheers. Vuur op die horison is bo alles aangrypend in sy uitbeelding van universele menslikheid wat tot die uiterste beproef word.
Vuur op die horison