Biegbrief en ander verhale

ebook

By Esta Steyn

cover image of Biegbrief en ander verhale

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Nee, ant Millie, het Annalise gedink, ek gaan nie net my hare verander nie. Ek sal sommer vir 'n totale makeover gaan. Ek is nou moeg en siek en sat daarvoor om 'n ou lieslap te wees. Ek wil ook 'n slag soos 'n million dollar babe voel! En Petrus sal betaal. Hy sal elke sent betaal. En het Petrus betaal? Moenie eens vra nie! Vra eerder: Het Annalise se plan gewerk? En nie net hare nie, want wat van ant Liefie se gespook – ja, letterlik – om haar kamer in Huis Viljoenshof te behou? En Aletta se plan om ná hoeveel jaar weer 'n roering in haar man se . . . uhm . . . hart te bewerkstellig? Dit is dus stories oor vroue en hul planne. Of soos Esta Steyn sê: oor vroue wat 'n bietjie kan lieg, 'n bietjie kan bedrieg en 'n bietjie kan bieg. Oor die oorsprong van die verhale sê sy: "Die merkwaardige vrou wat al my vorige, vars manuskripte opgeraap en gelees het voordat dit my werf verlaat het, was my suster. Toe verlaat sy my ná 'n siekbed. Maar in haar absentia het sy my nie 'n oomblik alleen gelos nie. Met groot gejuig het sy hierdie keer nie die stories kom lees nie, nee, hulle sommer self hier aangebring. En my kom vertel van dié vroue. Was sy hier? wonder ek. Sy wás, weet ek. Anders was daar nou niks om oor te bieg nie ... nog minder 'n bundel." En die resultaat? Verhale só lewenseg, soos 'n Italiaanse rok teen halfprys . . . nee, soos verbrande viskoekies en mash!
Biegbrief en ander verhale