Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

ebook 'n Praktiese gids

By Helena Bester

cover image of Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Daar is hoop vir ADHD-lyers! Helena Bester, een van Suid-Afrika se voorste kenners van ADHD, vertel met groot meelewing die suksesverhale van sommige van die duisende mense wat sy al kon help. In 'n geselstrant, toegelig met gevallestudies, deel sy:
  • die jongste inligting oor ADHD by kinders én volwassenes
  • nuwe behandelingsmetodes, waaronder neuroterugvoer-terapie
  • wenke vir ouers en onderwysers
  • oefeninge wat daagliks gedoen kan word
  • raad met die dieet
  • die nuutste oor medikasie Neuroterapie, wat vir alle vorms van ADHD ingespan word en ook met welslae vir angstigheid, slaaploosheid, depressie, epilepsie, breinbeserings, outisme en verslawing gebruik word, word in diepte bespreek. Die skrywer gee die leser in hierdie omvattende gids die moed en kennis om aandagafleibaarheid tuis en in die klaskamer met vertroue te pak.
  • Nuwe hoop vir ADHD by kinders en volwassenes