'n Duisend stories oor Johannesburg

ebook

By Harry Kalmer

cover image of 'n Duisend stories oor Johannesburg

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Die eerste maal wat sy 'n kamera gesien het, het sy nog al twee haar oë gehad. Dit was 'n groot houtkis op vier pote. Die man agter die kamera het sy kop onder 'n stuk swart lap ingesteek, met sy hand om die groot houtkis gevat, 'n koperdekseltjie van die lens-oog gehaal en met sy vinger gewys dat hulle daarna moet kyk. Sy en haar vier kinders moes lank stilstaan voor die tent waar hulle gewoon het. Totdat die man gesê het hulle kan maar weer beweeg. Dalk begin hierdie verhaal buite 'n konsentrasiekamptent in Turffontein. Miskien op 'n Sondagoggend in Mei 2008 met 'n koelbloedige moord. Heel moontlik een-en-veertig jaar vantevore wanneer twee jong mense die stad moet verlaat omdat hul liefde onwettig is . . . 'n Duisend stories oor Johannesburg is 'n fassinerende, behendig verweefde vertelling oor boorlinge van Johannesburg – uitgewekenes, terugkerendes en dié wat nog altyd daar gebly het – hul wel en wee deur die twintigste eeu, en die plekke waar Suid-Afrika hulle in hul lewens laat beland het.
'n Duisend stories oor Johannesburg