Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Het Zonika Pierre maar liewer nie haar pa, seerowerkaptein van die Seekat, gedwing om kaptein Hercule Cordier te laat kielhaal net omdat hy haar durf beledig het nie . . . Wat 'n man kan doen, kan Zonika ook doen – selfs beter. Maar die dinge wat 'n man aan 'n vrou – en haar hart – kan doen . . . Wel, dis 'n ander storie – een wat die onskuldige seerowermeisie nog nie ken nie. En by kaptein Emile Pierre raak dit 'n obsessie om te weet wie en wat Hercule Cordier is. Watter verband het die kaptein van die Hercule met die D'Arcy-skat in Frankryk?