City Girl en die swart hings

ebook

By Marga Jonker

cover image of City Girl en die swart hings

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Nicole woon by haar pa en ouma vandat haar ouers geskei is. Sy het nie 'n goeie verhouding met haar ma nie en sy verkies om vakansies in Pretoria te bly en saam met haar vriendinne uit te gaan. Maar dié vakansie is haar pa weg op wittebrood saam met sy nuwe vrou en moet Nicole noodgedwonge saam met haar ma Weskus toe ry, waar sy by 'n navorsingspan oor Heaviside-dolfyne gaan aansluit. Hulle bly by 'n langverlore familielid van hulle, tannie Pollie. Die Weskus is 'n wêreld wat Nicole glad nie ken nie, maar sy word vinnig deel van 'n groep kinders van die naburige plaas wat ook perdry. Hulle kry te doene met Soutvis die "wilde" perd wat weggehardloop het en in die veld oorleef, en baie skugter is. Die klomp kinders beraam 'n plan om die perd aan te keer.
City Girl en die swart hings