Die engel rook skelm

ebook

By Kristel Loots

cover image of Die engel rook skelm

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Watse soort mens skop sommerso op? Skande! En dít met 'n ma soos Dezi Diedericks s'n, wat verslaaf is aan studeer terwyl Dezi nie eens BA Manvang kan slaag nie. Maar dit was juis die probleem: haar briljante ma saam in haar dramaklas − Dezi kon nie meer nie. Sy wou wég van al die slimmes en aansittery. Dezi gaan werk by Happenings, waar sy allerlei geleenthede moet reël. En wie is een van haar eerste stel kliënte? Niks minder nie as Mensa, die genieë-organisasie. Net toe Dezi gedink het sy's nou eenmaal weg van al die slimkoppe! Dis 'n wonder sy gee haar net oor aan sigarette en niks ergers nie, veral toe sy 'n flop maak van haar instanery vir die uit-die-koek-spring-meisie by 'n bachelor's . . . Algaande leer Dezi 'n Mensa-lid kan net so lekker soen soos 'n dom spierpaleis. Maar die dowwe blondine en die Mensa-man – nee wat, sal nooit werk nie! Al is slim Adam ook hóé aanloklik . . .
Die engel rook skelm