Mark Toe!

ebook

By Samantha Scarborough

cover image of Mark Toe!

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Mark toe! sal entrepreneurskap vanaf 'n jong ouderdom inspireer met 30 maklike, prettige projekte. Vanaf kleurvolle projekte soos troetelklippe, knoop-armbande en dieremaskers tot lekker opsies soos malvalekkerstokkies, melkskommels en monsterkoekies. Die meeste van die projekte is ook prakties en kan in die huis of tuin gebruik word – die voĆ«ltjievoerders, spaarvarkies en kruiepotjies is maar net 'n paar voorbeelde van hierdie nuttige projekte. Elke projek sluit inspirerende volkleurfoto's en stap-vir-stap aanwysings in oor hoe om produkte vir 'n opwindende, winsgewende entrepreneursdag maak! Kinders kan hul eie kreatiwiteit en vernuf gebruik wanneer hulle hul stalletjies oprig, alhoewel algemene riglyne oor die oprig van stalletjies om klante te lok ingesluit is. Die fokus van Mark toe! is op handgemaakte produkte en die hoofmateriaal vir elke projek is dikwels iets wat uit alledaagse produkte in en rondom die huis herwin kan word. En die beste van als? Hierdie projekte gee ook vir mammas en pappas iets opwindend om saam met hul kinders te doen!
Mark Toe!