Oase

ebook

By Stefani Serfontein

cover image of Oase

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
In die Negev-woestyn in die suide van Israel word Sarah deur 'n Arabier aangeval sonder dat sy die vaagste benul het waaroor dit gaan. Toe sy haar bewussyn herwin, is daar weer 'n donker man aan haar sy, maar Ariel is 'n Israeli, 'n mediese dokter. In die weke wat hy oor haar gesondheid waak, ontstaan daar 'n intense verbintenis tussen hulle wat gou liefde word en hierdie liefde word gevoed deur hulle gemeenskaplike geloof in God. Rondom hulle is die wêreld egter allermins 'n oord van vrede en liefde. Soos die magstryd om beheer in die buiteland en in Suid-Afrika ontvou, word dit vir Ariel en Sarah duidelik dat daar 'n lewensgevaarlike stryd voorlê voor hulle bymekaar sal kan wees – ás dit moontlik is. In Kaïro smee die Drie Broeders bose planne; hulle plig as vryheidsvegters in diens van Islam. Vir die buitewêreld is hierdie fanatici egter terroriste. En in Suid-Afrika is Sarah en Ariel bloot in die pad van die Broeders se groter plan wat korrupsie en afskuwelike geweld insluit. Of hierdie twee mense ooit sal tuis kom in hulle oase van liefde, weet hulle nie. Maar dié wonderlike woorde uit Hooglied is vir altyd hulle s'n: Anee l'dode, v'dode li. Ek is my beminde s'n en hy is myne.
Oase