Sign up to save your library
With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.
Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.
Search for a digital library with this title
Title found at these libraries:
Loading... |
Thomas Jacobs, Boere-anargis en mynwerker uit Johannesburg, se ideale het hom eens Spanje toe gedwing om teen Franco se Fasciste te gaan veg. Daar ontmoet Thomas die geheimsinnige Ortiz, Russiese agent, nadat dié sy lewe red. Nou, jare later, is Ortiz na Colesberg op pad, waar hy sy eertydse medevryheidsvegter 'n laaste keer vir die saak wil werf.