Recce

ebook Kleinspan-operasies agter vyandelike linies

By Koos Stadler

cover image of Recce

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak... Die Recce's het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van hul werk is daar min oor hierdie elite-eenhede van die Suid-Afrikaanse Weermag bekend. Nou vertel een van hulle van die naelbytaksie en dramatiese gebeure wat hy eerstehands in die Grensoorlog beleef het. Koos Stadler het in die vroeƫ 1980's die legendaries strawwe keuringsproses vir die Spesiale Magte geslaag. Kort daarna word hy deel van Kleinspanne, 'n gespesialiseerde groep wat slegs uit tweemanspanne bestaan het. Stadler en 'n makker word onder meer gestuur om treinspore in Angola te vernietig en op 'n ander keer om vyandelike vegvliegtuie op te blaas... Telkens staar hy die dood in die gesig. Die boek bied 'n onthullende blik op die lewe van 'n Recce en hul amper bomenslike fisieke en geestelike uithouvermoƫns.
Recce