Versamelde poësie

ebook

By D.J. Opperman

cover image of Versamelde poësie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
"As 'n mens Diederik Johannes Opperman (1914-1985) se poësie met dié van die Dertigers vergelyk, is dit opvallend dat hy van die begin af 'n veel minder belydende inslag toon en veel meer oopgestel is vir die Suid-Afrikaanse werklikheid in sy verskillende geledinge. Daarby groei sy poësie, ten spyte van hierdie aardsheid en konkreetheid, uit tot 'n stryd tussen die hemelse en aardse, tusssen die goeie en die bose en tussen orde en chaos, 'n gegewe waarmee die taak van die kunstenaar ten nouste saamhang. In vergelyking met Dertig is die poësie van Opperman veel afgekapter en kantiger en toon sy werk 'n radikale breuk met die "mooi" woord. 'n Mens sien dit in die formuleagtigheid en geslotenheid van die vers, die aanwending van die kortsluitende metafoor en die verruiming van die poëtiese woordeskat." J.C. Kannemeyer
Versamelde poësie