'n Ander vrou se rok

ebook

By Kristel Loots

cover image of 'n Ander vrou se rok

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Zia is nie 'n natuurlike blondine nie, maar sy doen haar bes om funky te wees. Sy dra way-out tweedehandse ontwerpersklere wat sy by liefdadigheidswinkels koop. Dis net dat 'n ander vrou se rok nie aldag so lekker aan haar lyf of in haar lewe pas nie. Want Zia bars uit haar nate op meer as een manier. Sy is nou eenmaal nie haar perfekte niggie nie, al hét sy ook 'n kêrel. Met 'n poegie. Karel is haar kêrel. Maar net op mooiweersdae. Toe Zia se onderwysloopbaan met 'n hengse knal in haar gesig ontplof, hou Karel hom skaars. Want hy wil eintlik 'n ordentlike vrou hê, een wat nie skandes maak nie. Ouma Betta wil ook van haar 'n goeie Afrikanervrou maak sodat sy tog net nie soos haar ma sal uitdraai nie. Maar Zia maak 'n nasionale sport van elke faux pas in die boek. Zia sou nooit kon raai hoe kreatief haar lewe nog sou word toe sy die dag by Creative Creatures se glasdeur instap nie. Of dat 'n man wat soos 'n winkelpop lyk haar hart op hol sou kry nie. Sy weet Jack de Villiers kies sy meisies om by sy dasse te pas, maar sy kan hul chemistry nie ontken nie.
'n Ander vrou se rok