Die Woudties en die Singkompetisie

ebook

By Francois Keyser

cover image of Die Woudties en die Singkompetisie

Sign up to save your library

With an OverDrive account, you can save your favorite libraries for at-a-glance information about availability. Find out more about OverDrive accounts.

   Not today
Libby_app_icon.svg

Find this title in Libby, the library reading app by OverDrive.

app-store-button-en.svg play-store-badge-en.svg
LibbyDevices.png

Search for a digital library with this title

Title found at these libraries:

Loading...
Agterblad:
Welkom by die wêreld van "Die Woudties".
"Die Woudties" is 'n kinderboek reeks waarvan elkeen 'n unieke storie vertel omtrent die avonture van vyf woud diere.
Elke boek in "Die Woudties" reeks is geskryf met 'n les vir jong lesers om te leer. Die les in hierdie boek is dat ons soms meer kan bereik met spanwerk.
In hierdie boek wil die maatjies vir 'n sang kompetisie inskryf, maar hulle leer vinnig dat dit partykeer beter is om saam te werk. Sal hulle die les betyds leer om die kompetisie te wen?
Francois was geïnspireer deur sy oudste dogter om "Die Woudties" boek reeks te skryf.
"Die Woudties" is van Engels na Afrikaans vertaal en staan bekend as "The Junglies" in engels.
Om meer omtrent "The Junglies" en Francois te leer, besoek asseblief sy webblad by http://www.thejunglies.com of besoek "The Junglies" se Facebook bladsy by www.facebook.com/tigerloseshisstripes.
Die Woudties en die Singkompetisie